Paroles de la chanson N Uu par Cape Town Effects
Auteurs: Jacobs,Semela
Compositeurs: Thiry,Moorosi
Editeurs: Jarring Effects Label
Chanson manquante pour "Cape Town Effects" ? Proposer les paroles
Proposer une correction des paroles de "N Uu"

Paroles de Jacques JACOBS, Teboho SEMELA
Musique de Nicolas THIRY, Montle MOOROSI
© JARRING EFFECTS LABEL - 0
Paroles de la chanson N Uu par Cape Town Effects
'n|uu'
Jaak & Tebz Jaak
Rus in vriee Aenki Kassie/ gepraate taal wat landjie bust nie/ hul't
die land ko steel, kan man'tjie trust nie/ hul glad verbeel, die
San'tie klassie/ is hulle annie jassie// maddie N|uu taal/ is soes
staal/ geroes al/ ma niks watte goeie poets sal/ goed stel/ in jou
toestel/ woed hel/ vanne groep wel/ wat soes sel/ moes skel, koes!/
soes wit hel verwoes, pel/ oes!// Komani stam/ roep daarannie Xam/ Xam verstaan annie man/ Xam's te verwaand an dié kant/ soe vergaan dannie man/ en oekie praat vannie land/ soe hou die praat annie gang/ mwah is Jaak annie brand/ is iets wat statussie kan/ vervaardigie san!/ it het waarde hie kant/ versadigie klank// Net twie sprekers bly oor/ ma hie

op speakers in my oor/ hoorie wrekers van sy moord/ jaddie brekers van sy woord/ rugstekers kry an sy boord/ ennie wingerd/ jy bly annie slinger/ slave van indringer/ druiwe inbringer/ myt kind klimmer/ met stywe ding, dunner/ kleiner as litvinger// Kgalagadi transfrontier/
ja hulle ko maak hie avontuur/ sit hul park hie, gooi af ôs hier/ ja
hulle traakie, crush ons vuur/ Taki, Khuka Xasi was mos hier!/ was mos hier/ ôs was mos hier/ hier!// huismense, eland mense/ verdryf grense/ my mense, geel wang mense/ beskryf wense// Land, water, waarheid, liefde X9

Paroles.net dispose d’un accord de licence de paroles de chansons avec la Société des Editeurs et Auteurs de Musique (SEAM)